Month: November 2018

Seisonaal
Bebloed soos die herfs Manies soos die lente En dit maak nogsteeds seer Maar ek’s ‘n vraat vir ellende Die somer bring al die insekte Daai vetkryt vonkelwyn Pyn in die midrif En indringergedagtes Wat kleef soos plantluise Aan my...