Rook

Die rook vorm ‘n raam Om jou gesig En ek roep jou naam In gedig op gedig Die rook krul soos ‘n snelweg Om die stad se krom rug Die hartseer is swaar En ek buig onder die gewig Die...

/ September 30, 2018

Wespark

Twee bome, met bloeisels Die enigste lewe hier Hul kleure vrolik, tog sag In skerp kontras Met die dorre landskap Van bene En stene Die grond hier is dors En kry net vog Eenmaal ‘n jaar Op ‘n herdenking Of...

/ September 25, 2018

Melkbosstrand

Ons loop hand in hand Al langs die kus Op Melkbosstrand Pappa en seun In ‘n sprokiesland Die golwe gesels En die warm sand brand Maar dis net ek en jy Hier op Melbosstrand Die son raak nou laag Op...

/ September 22, 2018

Poem: The Big Empty

I am Limenal Betwixt and between Without structure Or form Existing only as chaos Prima materia Forever slumbering Beneath blankets of twilight I am afloat In a suffering sea A balloon lost in the autumn sky The plaything of cruel...

/ September 16, 2018
Budapest

Travel Blog 4: Budapest

After two lengthy flights (eight hours and just over three, respectively) on somewhat spartan planes devoid of any inflight entertainment save for the airline magazine and emergency protocol pamphlet, we touched down at Budapest’s Ferenc Liszt international airport in the...

/ January 10, 2018